Wednesday 23 March 2011

Wiliana & Marius - 12 Maart 2011

Wiliana & Marius se pragtige troue het plaas gevind op 12 Maart 2011, op die wynlandgoed Naftali, net buite Upington.  Dit was 'n heerlike feestelike troue, baie aandag is aan detail geskenk en die gaste het hulleself gate uit geniet!  Ek was absoluut mal oor die dekor, en die blomme was van die mooistes wat ek nog afgeneem het in Upington!  Een van die aand se hoogtepunte was die Chinese "wish lanterns" wat die gaste die hemelruim ingestuur het.  Elke gas moes 'n goeie wens vir die paartjie saam met die lantern die nag in stuur,  dit was hoendervleis mooi!




















































1 comment: