Sunday 3 April 2011

Heloise & Jano - 18 Maart 2011

Hierdie bruilof het plaasgevind op 18 Maart 2011, by Naba Lodge in Upington.  Heloise wou 'n "plaas" gevoel aan die troue gee, en met die vrolike oranje en cherise pienk kleur tema, het Tanya van Naba Lodge 'n uitstekende werk met die dekor en blomme gedoen!  Bale is ook gebruik as versiering, en gaste kon sommer later die aand heerlik daarop kuier en ontspan.  Heloise en Jano het by dieselfde gastehuis aangetrek, en gelukkig kon hulle haar broer heen en weer stuur om te sorg dat hulle nie in mekaar vasloop nie! (*Voornemende bruide kan dit gerus in gedate hou, dit maak die werk van die foto- en videograaf baie makliker as die paartjie naby of bymekaar aantrek.)  Ons fotosessie het tussen die duine plaasgevind, en daarna is daar heerlik gekuier tot laat in die aand!   













































 

No comments:

Post a Comment