Monday 6 June 2011

Betowerende perde

Vir al die perdeliefhebbers daarbuite - hierdie een is vir julle!

Ek en Barri was onlangs onderweg na Gobabis, Namibie, toe ons verby 'n kraal met hierdie magdom perde ry! Die boer was besig om met hulle te werk, en daar sou net vinnig gestop word om 'n paar "snapshots" te vat, maar dit ontaard toe in 'n uur lange fotosessie!
Ek is baie lief vir perde, en dit was betowerend om so 'n klomp perde saam te sien. 

Baie dankie Oom Bertie van Zyl dat ons sommer net kon aftrek en 'n bietjie gesels en jou perde bewonder! :)