Petra Knoetze Photography

Pages

  • Home
  • Kalahari Honey
  • About Me
  • Contact

Friday, 2 March 2012

Khyda & Aubrey - 18 Februarie 2012

Khyda & Aubrey  het al die pad van die Kaap af gekom, om hul liefde tussen die groen wingerd langs die Oranje te kom verklaar!  Selfs nie eers ‘n hewige bui reen kon die bruid van haar plan laat afsien om in die groen tuin van Bezalel wynlandgoed trou te beloof aan haar Aubrey nie.  Na die reen was alles skoon en vars, en kon die seremonie begin. Alles het perfek afgeloop en met ‘n lekker fotosessie agter die rug, kon die feesvieringe begin.  Dit was ‘n sprokiesmooi aand!



























































































Posted by petraknoetze at 11:15 am
Email ThisBlogThis!Share to XShare to FacebookShare to Pinterest

No comments:

Post a Comment

Newer Post Older Post Home
Subscribe to: Post Comments (Atom)

Popular Posts

  • Else & Johan - 17 September 2011
      ...
  • Wiliana & Marius - 12 Maart 2011
    Wiliana & Marius se pragtige troue het plaas gevind op 12 Maart 2011, op die wynlandgoed Naftali, net buite Upington.  Dit was 'n he...
  • Sune & Bradey | 04 Oktober 2014 | Bezalel
    ...
  • Danielle & Willem - 14 Mei 2011
  • Mari & Martin - 19 Maart 2011
    Mari & Martin se glanstroue het plaasgevind by Naftali Wynlandgoed, net buite Upington.  Mari, oorspronklik 'n plaasnooientjie uit d...
  • Louise & John | Oranjerus | Kanoneiland
    ...
  • Khyda & Aubrey - 18 Februarie 2012
    Khyda & Aubrey  het al die pad van die Kaap af gekom, om hul liefde tussen die groen wingerd langs die Oranje te kom verklaar!  Selfs...
  • Vlok & Zuanne | Kakamas | 22 Maart 2014 | Deel 02
  • Marnus & Nicoline | Keimoes | 26 April 2014
    ...
  • Mia & Jaco - 2 April 2011
    Mia & Jaco het 'n intieme oggendtroue by Naba Lodge gehou.  Ek het vroeg die oggend vir Jaco gaan afneem - die opgewondenheid en int...

Blog Archive

{Copyright Petra Knoetze Photography. Simple theme. Powered by Blogger.