Petra Knoetze Photography

Pages

  • Home
  • Kalahari Honey
  • About Me
  • Contact

Friday, 25 November 2011

W.F & Sanphia Deel 01 - 11/11/11

W.F en San se troue is een van my gunstelinge so ver, en ook die troue waar ek die meeste foto's nog ooit geneem het!  Die pragtige plaas, mooi dekor en lekker mense het natuurlik daartoe bygedrae - en Barri (wat my handige "assistent" vir die dag was), moes my kort-kort herinner dat ek 'n bietjie meer "spaarsamig" moet wees met my memorykaarte!  :) W.F en Barri is al van studentedae af groot vriende, en dit was vir my 'n voorreg om hulle troudag af te neem.  Hierdie foto's is die eerstes van twee blog-inskrywings, want daar was net TE veel mooies!   Geniet hierdie hartlike plaastroue!



























Deel 02 volg!



















Posted by petraknoetze at 7:36 am
Email ThisBlogThis!Share to XShare to FacebookShare to Pinterest

No comments:

Post a Comment

Newer Post Older Post Home
Subscribe to: Post Comments (Atom)

Popular Posts

  • Else & Johan - 17 September 2011
      ...
  • Wiliana & Marius - 12 Maart 2011
    Wiliana & Marius se pragtige troue het plaas gevind op 12 Maart 2011, op die wynlandgoed Naftali, net buite Upington.  Dit was 'n he...
  • Sune & Bradey | 04 Oktober 2014 | Bezalel
    ...
  • Louise & John | Oranjerus | Kanoneiland
    ...
  • Danielle & Willem - 14 Mei 2011
  • Mari & Martin - 19 Maart 2011
    Mari & Martin se glanstroue het plaasgevind by Naftali Wynlandgoed, net buite Upington.  Mari, oorspronklik 'n plaasnooientjie uit d...
  • Vlok & Zuanne | Kakamas | 22 Maart 2014 | Deel 02
  • Khyda & Aubrey - 18 Februarie 2012
    Khyda & Aubrey  het al die pad van die Kaap af gekom, om hul liefde tussen die groen wingerd langs die Oranje te kom verklaar!  Selfs...
  • Marnus & Nicoline | Keimoes | 26 April 2014
    ...
  • Mia & Jaco - 2 April 2011
    Mia & Jaco het 'n intieme oggendtroue by Naba Lodge gehou.  Ek het vroeg die oggend vir Jaco gaan afneem - die opgewondenheid en int...

Blog Archive

{Copyright Petra Knoetze Photography. Simple theme. Powered by Blogger.