Loutjie
en Rianca se troue was my laaste troue vir 2011, en ek kan waarlik se dat ek
die jaar op 'n hoogtepunt afgesluit het. Dit was die warmste dag in 'n baie
lang tyd, en ons moes maar kort-kort die sweet perels van die gesigte afvee!
Die troue se kleurskema was rooi, silver en wit - perfek om die Kersseisoen aan
te kondig! Geniet die foto's en die feestyd saam met jul geliefdes.


No comments:
Post a Comment