Tuesday 27 August 2013

My matriek reunie | Klas van 2003

Jammer dis so bietjie laat, maar ek deel graag met julle van die foto's wat ek geneem het van die dekor by die Vrydagaand se funksie by Bezalel.  Nogmaals dankie vir almal wat gekom het, en aan Lauren en haar span by Bezalel wat die saal vir ons so mooi opgemaak het!


















No comments:

Post a Comment